Camps Bay Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié moderne woonstel is in die spoggerige voorstad genaamd Kampsbaai in Kaapstad geleë en bied asemrowende uitsigte op die berge. Die woonstel is net 400 meter van Kampsbaai se strand af en 2,8 kilometer van Tafelberg af.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat smaakvol versier is en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die beddens is opgemaak met luukse katoenlinne. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie en gemaklike sitarea. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Die leefarea lei na 'n ruim balkon met 'n gasbraai en 'n patio-tafel. Die woonstel het gratis WiFi en 'n platskerm-TV.

Kampsbaai se top-besienswaardigheid is die Blouvlagstrand met sy palmlaning en bruingebrande lywe wat frisbee en vlugbal speel, of piekniek hou op die gras langsaan. Kampsbaai spog met fantastiese uitsigte op Leeukop en die Twaalf Apostels en die turkoois Atlantiese Oseaan wat met luukse seiljagte bespikkel is.

Slaapplek

'n Bespreking by Camps Bay Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamerbediening
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camps Bay Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false