Camps Bay Village

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

Camps Bay Village is ideaal geleë vir jou droomvakansie. Die Twaalf Apostels-bergreeks is in die agtergrond en jy is net 'n klipgooi van een van die mooiste strande in Kaapstad af.

Daar is 7 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n elektroniese kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n ingeboude haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster en -plank, DVD-speler en onbeperkte WiFi.

Daar is 2 swembaddens op die perseel.

Camps Bay Village is stapafstand vanaf verskeie doendinge, koffiewinkels, restaurante en plekke om skemerkelkies en mengeldrankies te drink, is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camps Bay Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 R640 per nag (plek vir )

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za