Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camwood Cam003

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan, Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 050 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Camwood Cam003 is 'n selfsorghuis op die bekende Zimbali Kuslandgoed. Dié luukse vakansiehuis spog met 'n outomatiese sisteem wat ligte, klank, lugversorging en ander aspekte van die huis van 'n slim-toestel af beheer.

Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en oopplan-leefareas en -kuierareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n stort, bad, TV en 'n instapkas. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Die vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n en suite-badkamer, asook 'n stoepie met 'n uitsig oor die tuin.

Daar 'n informele sitkamer en eet-area op die onderste verdieping langs die plonspoel. Die kombuis het verskeie toebehore, is ten volle toegerus vir selfsorg en spog ook met 'n koffiemasjien, koffiemeul en 2 mikrogolwe. Die stoof maak gebruik van gas en elektrisiteit en het 'n fynproewersoond.

Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër en lei na die huishoudelike woonkamers. Hier kan gaste se eie skoonmaker, au-pair of kok woon teen 'n ekstra koste.

Daar is 'n houtdek wat van die kombuis af lei. 'n Wynkelder en die dubbelmotorhuis kan vanaf die grondverdieping bereik word. Die dubbelvolume-ingang het 'n massiewe stel trappe wat na die tweede sitkamer lei. Hierdie sitkamer op die boonste verdieping het 'n groot platskerm-TV en dekoratiewe plafonwaaiers.

Net buite die TV-kamer is daar skuifdeure wat lei na die kuierdek met 'n tweede swembad en 'n onderdak-sitkamer met 'n etenstafel vir 8. 'n Braai, ysmasjien en yskassie is ook in die area beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Camwood Cam003 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Wezly Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Zimbali-rylaan, Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R6 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan, Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4633784c8c8d7d26cafed2d231b073661fcefdd6372ad7bd5453265044af739f78d8f31b3437b7f964a2f95632a7c6ef2bb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 050 per nag (plek vir 8) Zimbali Drive Zimbali Coastal Resort 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.554709497395 31.198536805163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem