Cana Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegangers en sakereisigers die ideale plek om te ontspan na 'n lang dag.

Die lodge bied 11 kamers met lugversorging wat elk na 'n druifkultivar vernoem is. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die kamers lei na 'n stoep en word daagliks skoongemaak.

Upington bied besienswaardighede en doendinge soos kanovaart op die Oranjerivier, die Kalahari-Oranje Museum of die Oranjerivier Wynkelder.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cana Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R859 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false