Middelpos Akkommodasie by Cana Lodge | LekkeSlaap
+27

Cana Lodge

13 resensies
Wildsplaas
Dubbelkamers
Vanaf R859
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n privaat badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en bied toegang tot 'n stoep wat na die tuin lei. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit by tarief. Gratis parkeerplek op die perseel agter elektronies beheerde hekke. Gratis WiFi in gemeenskaplike area.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf R859
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid is geskik vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die solderkamer. Elke kamer het 'n TV met DSTv, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer maak oop op 'n stoep wat na die tuin lei. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R859
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 124, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPCWnkblCQGNvuNMetynYaawci1UQpKQo3jFnQLUpGeZjTZoTM5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R859  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 124 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.444259722222 21.267849833333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za