Canal View Townhouse Garden Splash Pool
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lamp Road, Point, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Canal View Townhouse Garden Splash Pool is 'n selfsorg-dorpshuis in Durban se Point Waterfront, met slaapplek vir 6 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Aparte badkamer is ingerig met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is ingerig vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-kombuis en -eetarea lei na 'n patio met 'n privaat tuin en 'n plonspoel.
Bykomende geriewe sluit in 'n balkon in die hoofslaapkamer, 'n gedeelde balkon vir die ander slaapkamers, 'n gastetoilet, 2 veilige onderdakparkeerplekke, 24-uur-sekuriteit en kanaaluitsigte. Die dorpshuis is binne loopafstand van uShaka Marine World en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Lamp Road, Point, 4001, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lamp Road, Point, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang