Canary's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Canary's Nest bied 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste.

Die Luiperd Boom-kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en daar is ook 'n TV met DStv, 'n waaier, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Koffie- en teemaakgeriewe en beskuit is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang.

Gaste kan gerus die swembad gebruik en veilige parkeerplek word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Canary's Nest is net 2,2 km vanaf die Waterfall Mall en die Kgswane Natuurreservaat. Daar is ook verskeie staproetes in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Canary's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za