Candy Lee Accommodation - Candy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Candy Lee Accommodation - Candy is 'n selfsorg-suite vir gaste op die eienaar se erf in Somerset-Wes. Die erf is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 15 minute se ry van die Stellenbosch Vliegklub af.

Die woonstel grens aan die hoofhuis en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en breekware. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die erf is sowat 6 km van die Helderberg-area se wynlandgoedere af, 7 km van Somerset Mall af, en 8 km van Strand Gholfklub en die strand af.

Slaapplek

'n Bespreking by Candy Lee Accommodation - Candy sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Candy Lee Accommodation - Candy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false