LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Candy Lee Accommodation - Ikati | LekkeSlaap
+5

Candy Lee Accommodation - Ikati

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 22, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Candy Lee Accommodation - Ikati is 'n selfsorgwoonstel in die middel van Stellenbosch. Die kompleks is omring deur restaurante, winkels en ander historiese besienswaardighede.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oond, stoof en ander basiese toebehore toegerus.

Die sitkamer lei na 'n klein balkon. Die kompleks het 'n koffiewinkel en 'n kroeg op die grondvloer en daar is veilige kelderparkeerplek langs die kompleks beskikbaar. Die Eikestad Mall en die Stellenbosch Universiteit is elk 3 tot 4 blokke weg.

Die kompleks is ook net 'n entjie weg van wynplase en wynproegeleenthede in hierdie deel van die Kaapse Wynlande en sowat 40 km weg van Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Candy Lee Accommodation - Ikati sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kerkstraat 22, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 22, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4S70koChD5FpUWZur1Vbr94EaDfra7Vccf53S6ZMoKXHYZyFI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 22 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.938250561055 18.86142637361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!