Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango's Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cango's Rest bied semi-selfsorgverblyf op die gewilde R328-roete net 200 m vanaf Cango Wildlife Ranch en 2 km vanaf Oudtshoorn se sakekern en bekende Hoërskool.

Die instansie maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat slaapplek aan 2 gaste bied of eenhede vir 'n gesin van 4 of 5. Die hoofslaapkamers het of 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het storte en toilette. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware, en daar is tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamers bied elkeen sy eie toegang tot 'n privaat houtdek met 'n uitsig oor die plaas en omgewing en sy eie veilige parkeerplek.

Kom luister hoe die leeu snags brul by die wildpark langsaan en verken die area se fiets- en bergfietsroetes. Daar is ook 'n swembad en 'n voëlskuiling.

Daar is gratis WiFi vir die kinders terwyl Pa 'n vleisie kan braai op die gras!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 43 resensies vir Cango's Rest
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cango's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075