LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cannon Rocks Beach Suites | LekkeSlaap
+102

Cannon Rocks Beach Suites

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Cannon Rocks Beach Suites
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mariette A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik.

Baie kort kennisgewing geboek en diens was fantasties.

Cannon Rocks Beach Suites's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Mariette. Ons is vreeslik bly julle het dit geniet.

Cannon Rocks Beach Suites
Twiggy V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twiggy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay in a secure complex.

Minor issues that needed attention, i.e. no globes in bedside lamps and outside lights. Once reported, this was immediately sorted out. Staff were very helpful. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely like to use this facility again.

Cannon Rocks Beach Suites's terugvoer

Dear Twiggy,
Thank you for the feedback. It was a pleasure having you and your husband at Cannon Rocks Beach Cabannas.
We look forward to seeing you again soon.
You will be happy to know that we have huge plans with renovations for 2020.

Cannon Rocks Beach Suites
Brenda S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda S
Gesin met tieners

Lekker naby die see en alles was daar wat 'n mens benodig.

Die TV het nie gewerk nie. Die eienaar kon ons ook nie daarmee help nie en dus was daar geen TV beskikbaar die naweek nie. Die helfte van die plugs het nie gewerk nie (kan moontlik as gevolg van die vorige reën wees). So die eienaar het vir ons 'n lead gebring sodat ons die mikrogolfoond kon gebruik. Die bak in die mikrogolfoond was vol wit vet. Ek moes dit eers deeglik was voor ons dit kon gebruik. Die handle by die hoofslaapkamer is heeltemal los en ek het vasgesit in die kamer vir 'n rukkie tot ons die deur weer kon oopkry. Die buite braailig het nie gewerk nie.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 663, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78cd066184832be08bbcecc0d7c86a4aab87270a4698a120629b3b3b5a4ead379a9f6709daa6c51325279638f855c4992d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 663 Galjoen Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.741622488505 26.561497449875
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!