Cannonville Su Casa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Debbie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Welcoming hosts. Convenient. Comfortable. The most perfect place for a relaxing and comfortable girls' getaway weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Comfortable. Convenient. Restful. Our hosts were extremely welcoming. Yolanda made a lovely loaf of warm home-made bread for us. We loved every moment of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Goeie blyplek as mens dagbesoek na Addo doen. Baie naby Colchester hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

So rustig en mooi. Dit is 'n asemrowende plekkie. So ruim en mooi. Het heerlik gebly. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasties lekker. Lekker ruim vertrekke! Meer as volledig toegerus tot wasmasjien en droër. Die borrelbad was cherry op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons sal weer terugkom na hierdie lekker plek! Ons het die verblyf baie geniet en die fasiliteite is uitstekend. Die ontvangs was vriendelik en die gasvrou en gasheer het seker gemaak dat ons goed ingelig, gerieflik en gemaklik bly. Die vars gebakte brood was uitsonderlik! Die kombuis is baie goed toegerus en selfs braaihout ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Goeie basis om Addo te verken. Ons gesin het SuCasa gebruik as basis om die Addo te verken (5 minute van SuCasa af). Ons is hartlik ontvang met 'n varsgebakte warm brood, wat almal se gemoedere gelig het na 'n lang dag in die kar. Die eenheid was ruim, gemaklik en skoon. Braai geriewe was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, die borrelbad was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek. Die verblyf was gerieflik vir die hele gesin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Lekker gekuier! Baie lekker kuier plek met oopplan kombuis en woonarea. Het dit baie geniet saam met familie. Het ongelukkig 'n probleem met die oop stort, wat die vloer vol water mors.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pond Road, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHI2Ek3l2jkNOCJYwCkGers0yEVrk2yY6T1N7xpPFJym36zG1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 1 Pond Road Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.703085153789 25.806698424363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang