Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Guest Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Canyon Guest Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Desiree' B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree' B

Familie kuier.

Pragtige huis met alles wat mens benodig. Privaat, natuurskoon, warmwaterswembad. Vat jou gesien en gaan geniet die saamwees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F
Enkelreisiger

Absolutely perfect.

From the beginning on we had perfect stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karine V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karine V
Saam met vriende

Het die kuier terdeë geniet.

Die eienaars was baie behulpsaam. Die plek is goed ingerig vir beurtkrag. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Gesin met tieners

Fantasties. Waarde vir geld en uistekende rusplek vir die hele gesin.

Persoonlike diens en uistekende woonplek vir die hele gesin. Jy sal nie 'n fout maak deur daar te gaan rus in stilte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V
Gesin met tieners

Lodge gelyke.

Baie mooi gerieflik. Meer as genoeg spasie. Baie goed toegerus. Vriendlike en aangename eiernaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M
Saam met vriende

Kos vir jou siel.

Die blyplek is amazing, sal dit vir 'n groot familie of vriende groep aanbeveel. Dit is baie netjies en skoon. Die huis is in 'n veilige gebied geleë. Hierdie plek het al my verwagtinge oortref. Doen jouself 'n guns en bespreek hierdie blyplek as jy in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L
Gesin met klein kinders

Dit was awesome.

Ek sal enige tyd weer daar oor slaap. Dit is stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie B
Gesin met tieners

Alle verwagtinge oortref. Pragtige plek!

André en Erna het ons soos familie laat voel. Alles en nog meer as wat jy nodig het. Gerieflik geleë naby Orpen-hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swadini-weg, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d80dabd0b183aecd7da9575f2b7c74f2a5117962e490db80325af9658ecdb92c885869ca2fb5dd51ee0da20d7a7e4920052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 11 mense 8 5 1 5 Swadini Road Kampersrus AH 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513198075204 30.835999927321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem