Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Roadhouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 74

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Canyon Roadhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis in die woestyn.

Ruim kamers. Goeie bed, stort en lugreëling, en goeie kos. Alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met vriende

Fantasties. Sal definitief weer daar oornag.

Die kamers was puik, die kos was lekker en die diens was uitstekend. Die mense wat daar werk is so vriendelik. Ek was mal oor die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canyon Roadhouse se terugvoer

Dear Sonja,
Thank you for your rewarding words. It means a lot to the staff of Canyon Roadhouse.

Canyon Roadhouse
Frikkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met vriende

Heerlike verrassing.

Baie mooi plek, luuks, netjies en skoon. Rustige atmosfeer tussen die ou motors en die gemsbokke wat op die gras wei. Baie lekker geëet en die bier baie lekker koud. Hou baie van die dekor in die restaurant en die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canyon Roadhouse se terugvoer

Beste Frikkie,

Ons is bly dat ons u met sulke wonderlike herinneringe gelaat het! Dankie dat u ons vertrou het om aan u behoeftes te voorsien en dat u so 'n wonderlike resensie met ons gedeel het. Ons het u groep baie geniet en ons hoop om in die toekoms weer goeie oomblikke met u te deel.

Groete
Koney

Canyon Roadhouse
Vanaf R4 190
R4 190 R3 562
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 190
R4 190 R3 562
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 190
R4 190 R3 562
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse, Visrivier-canyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD8ubyzbXjAd7ogaHf2WldRFbpHXZ1baDDwvuZAsyNW7tbOJtlW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 190 nouVanaf R3 562 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Canyon Roadhouse Fish River Canyon 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.524491 17.81488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem