Cap Da Zure
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 144 Beach Road, Strand, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cap Da Zure is 'n goed toegeruste selfsorgwoonstel in Strand, met asemrowende see-uitsigte en 'n uitstekende ligging aan die strand. Dit is perfek geskik vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende toevlugsoord of 'n kuswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 8 gaste, 6 volwassenes en 2 kinders, en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is daar 2 TV's, een in die sitkamer met Netflix en Open View-kanale. WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek en pragtige see-uitsigte. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkering. Geniet die rustige atmosfeer en gerief van net 'n paar oomblikke weg van plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2/5
Mishqah Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 144 Beach Road, Strand, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 144 Beach Road, Strand, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang