Kaapstad Middestad Akkommodasie by Cape Breaks Accommodation | LekkeSlaap
+105
+105

Cape Breaks Accommodation

Selfsorg
  • Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 72 , St. Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cape Breaks Accommodation bied moderne selfsorgverblyf in die St. Martini Gardens-kompleks in Kaapstad. Die woonstelle bied gehalteverblyf en is beskikbaar vir korttermyn-vakansies, korttermyn-sakereise en mediumtermyn-sakereise. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en akademici.

Elke wonstel het 'n uitsig op die Kompanjiestuin, Tafelberg, die stad of die privaat tuin en swembad. Elke selfsorgwoonstel het satelliet-TV en gratis WiFi. Linne word voorsien en die woonstelle word weekliks skoongemaak. 'n Ekstra skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Die St. Martini Gardens-kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n wassery en 'n privaat tuin met 'n swembad. Veilige parkeerplek is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Queen Victoria-straat 72 , St. Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 72 , St. Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU5yWZoa7Yq36fSHoZLJyU9vt3TDceZJ3ZzIqs6HpSc2hBLdxVK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 225  per nag (plek vir 2) 72 Queen Victoria Street St Martini Gardens 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.927615664193 18.415273998148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za