Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Breaks Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Standaard Studio
Selfsorg
Superior Studio
Selfsorg
Superior Plus Studio
Selfsorg
Superior-eenslaapkamer
Selfsorg
Superior-tweeslaapkamer
Selfsorg
Superior Plus 1-tweeslaapkamer
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar..
‘n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 is met aankoms betaalbaar.
‘n Nie-terugbetaalbare vertrek-skoonmaakfooi van R450 is met aankoms betaalbaar.
Die aantal gaste in die woonstel mag nie die aantal gaste waarvoor daar bespreek is oorskry nie.
Parkeerplek is in die geboue se veilige parkeerarea teen R55 per dag beskikbaar.
Reël asb. vooraf as jy vroeër gaan inklok of laat gaan uitklok, omdat dit moontlik ’n ekstra dag se bespreking kan behels. Inklok laat in die aand moet vooraf gereël word en daar sal ’n koste van R200 aan verbonde wees wat betaal moet word met aankoms.
Rook is verbode in die woonstelle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 72, St. Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76bac72175c44dd4367b388d18ddce1968f63ffe0dceb67286cf19929a38e47c7e7701277feabb58cb70b861003f944b615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 72 Queen Victoria Street St Martini Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927615664193 18.415273998148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem