Voëlklip Akkommodasie by Cape Chesnut | LekkeSlaap
+3

Cape Chesnut

Selfsorg
Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2020 tot 15 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de straat 288, Voëklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 300 R4 867 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Cape Chesnut is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus. Dié huis is naby verskeie walvisuitkykpunte, die dorpskern en die dorp se besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Dié 3 slaapkamers het toegang tot 2 aparte badkamers met 2 aparte storte en daar is 'n gastetoilet. Die vierde slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en lei na 'n dek met stoepmeubels. Die huis het ook 'n spesiale buitestort, 2 braai-areas en 'n buite-eetarea. Daar is parkeerplek vir 4 voertuie.

Cape Chestnut is 'n paar minute vanaf Grotto-strand met blouvlagstatus en 5 km vanaf Hermanus Gholfklub, restaurante en winkels in die middedorp. Dis ook 10 km vanaf die Hemel-en-Aarde wynroete en ongeveer 112 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Chesnut sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 4de straat 288, Voëklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R7 300
Vanaf R4 867
per nag (plek vir 10)
was R7 300
Vanaf R4 867
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de straat 288, Voëklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA756faf7ae5abac15ff1042cb95ead1d8bce136dbb35f31edd2812db3a6eda4fbbca4b705d56ee8f207df8895db9888117828?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R7 300, nou Vanaf R4 867  per nag (plek vir 10) 288, 4th Street Voëklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.41008 19.297417
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za