Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Citi Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights, 712, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape Citi-Loft is 'n groot tweeslaapkamerwoonstel op die 7de vloer van die mooiste Art Deco-gebou, Mutual Heights. Dié sonnige woonstel bied pragtige uitsigte op Tafelberg, Leeukop, Kasteel de Goede Hoop en Duiwelspiek.

Cape Citi-Loft het 2 slaapkamers - een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers, waarvan een en suite is en oor 'n bad en 'n stort beskik. Die ander badkamer het net 'n stort. Die sitkamer het 2 sofa's, internasionale TV-kanale en 'n DVD-speler. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Daar is inligting vir toeriste in 'n lêer beskikbaar en 'n persoonlike ontmoet-en-groet-diens met aankoms.

Verder is daar 1 parkeerplek binne hierdie veilige woonstelblok.

Die woonstel is loopafstand van die Kompanjiestuine, Groentemarkplein, die Kasteel, stadsaal, museums, kunsgalerye, winkels en restaurante af. Dit is ook net 'n kort entjie se ry vanaf Tafelberg-kabelspoor en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Citi Loft sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Cape Citi Loft
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
2.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 40

Jaar gelys 11

Ligging

  • Darlingstraat 14, Mutual Heights, 712, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Citi Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights, 712, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZDFhZmIyLTg3MGQtNDdjNy04OGVhLTRiNGM1YTNlZDlhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 14 Darling Street Mutual Heights, 712 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.924119 18.422468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem