Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Cod Accommodation

Die Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het 3 slaapkamers met dubbelbeddens, 1 en suite en die res deel 2 badkamers. Daar is ook 'n klein ruskamer met 'n enkelbed, 'n ruim sitkamer met 'n TV, asook 'n eetkamer wat langs 'n ruskamer vir kinders geleë is. Verder is daar 'n kombuis wat volledig toegerus en 'n ontbythoekie. Die huis spog met wonderlike see-uitsigte vanuit die hoofslaapkamer, 'n sitkamer, dekareas voor en agter en 'n Weber-braaier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n lieflike oopplan-leefarea met 'n afskorting wat die hoofslaapkamer van die sitkamer skei. Die kothuis het 'n goed georganiseerde sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n balkon met uitmuntende see-uitsigte en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amatola Coastal, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143f71d977623c18074c34f030f7f62b62c82de50945b004d7e59547166c2a193ffbbe375abbca216061417d64c7f88b8dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Amatola Coastal Cintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.821925555606 28.113954663277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem