Cape Comfort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie selfsorghuis is in een van Kaapstad se voorstede, Pinelands, en net 15 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n uitsig oor die tuin. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort en 'n bad.

Daar is 'n oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea bied 'n uitsig oor Tafelberg in die verte en is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Aan die agterkant van die huis is daar 'n afdakstoep wat toegang bied tot 'n lekker groot grasperk met 'n hout klimraam.

Daar is parkeerplek op die perseel vir 5 voertuie, 'n elektriese heining wat rondom die huis strek, en 'n alarmstelsel vir gaste se veiligheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Comfort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false