Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Cottages

Selfsorg
Fynbos-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis op die grondverdieping lei na die tuin en is geskik vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kamer het lugversorging, ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet. Die kombuis is toegerus met ’n tweeplaatstofie en oond, ’n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het ’n slim-TV met Netflix en Showmax. Daar is WiFi. Die kothuis word weekliks skoongemaak en ekstra dienste kan gereël word op gaste se versoek, teen ekstra koste. Rook, partytjies en harde musiek of rusverstoring word nie in die eenheid toegelaat nie. Die Cape Cottages deel die gemeenskaplike swembad, en braaigeriewe is beskikbaar indien dit gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars bly op die perseel met hulle eie troeteldiere, ongelukkig word geen ander troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat die Protea-kothuis trappe het en dit mag moontlik nie gepas wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Reël asb. met die eienaar vir enige ekstra besoekers.
Die kothuis word weekliks skoongemaak en ekstra dienste kan gereël word op gaste se versoek, teen ekstra koste.
Gaste het ’n privaat ingang na die kothuis maar die loopvlak word met ander gaste gedeel.
Rook in die eenhede is verbode.
Partytjies en harde musiek of rusverstoring word nie in die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis vir 4 gaste is op die eerste verdieping en die deure lei na ’n balkon met ’n uitsig oor die tuin. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Een van die slaapkamers het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ’n dubbelbed. Die kamers deel die en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan etes by die tafel geniet. Die sitarea het ’n slim-TV met Netflix en Showmax. Daar is WiFi. Die kothuis word weekliks skoongemaak en ekstra dienste kan gereël word op gaste se versoek, teen ekstra koste. Rook, partytjies en harde musiek of rusverstoring word nie in die eenheid toegelaat nie. Die Cape Cottages deel die gemeenskaplike swembad, en braaigeriewe is beskikbaar indien dit gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars bly op die perseel met hulle eie troeteldiere, ongelukkig word geen ander troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat die Protea-kothuis trappe het en dit mag moontlik nie gepas wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Reël asb. met die eienaar vir enige ekstra besoekers.
Die kothuis word weekliks skoongemaak en ekstra dienste kan gereël word op gaste se versoek, teen ekstra koste.
Gaste het ’n privaat ingang na die kothuis maar die loopvlak word met ander gaste gedeel.
Rook in die eenhede is verbode.
Partytjies en harde musiek of rusverstoring word nie in die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Gumtree-weg, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafb23fe740501b81a37beff662d7b0944f6ebc19682f44a55198a69284c5dcc31ba0006d1b4202db6f45b95c90d13517fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Gumtree Road Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0538052 18.4563051
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem