LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Dutch Mansion | LekkeSlaap
+45

Cape Dutch Mansion

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Villa Toscana 13, Riverstraat 29, Houghton, Johannesburg, 2098, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Dutch Mansion is in Houghton Landgoed in Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë, reg langs 'n golfbaan, die Johannesburg Dieretuin, die Nasionale Oorlog- en Vervoer Museum, Rooibus-rutte, Gautrein, en die vlooimark in Rosebank. Gaste kan ook besoeke na die Konstitusieheuwel , Planetarium, Wits Erfenissentrum en 'n staptoer deur die Stad van Goud kan bespreek.

Verblyf by Cape Dutch Mansion word in 4 uniek-versierde kamers aangebied. Elke kamer het slaapplek vir 1 of 2 gaste en het 'n en suite-badkamer. Daar is ook gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis waar gaste hulle eie maaltye kan voorberei en kook, sowel as wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word.

Cape Dutch Mansion is minder as 1 km van Killarney Buiteklub en Killarney-winkelsentrum af en sowat 23 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape Dutch Mansion
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Villa Toscana 13, Riverstraat 29, Houghton, Johannesburg, 2098, Gauteng
  • Gaste dink Cape Dutch Mansion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Villa Toscana 13, Riverstraat 29, Houghton, Johannesburg, 2098, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9aca87b16e6ff9cacbe99551854ca5e23b6f3d6cfdd8d59f3f38a946343d211f45f23c24d2b78bc6291103e19c154125535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Villa Toscana, 29 River Street Houghton 2098 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.159307222425 28.054981923943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!