Bellville Akkommodasie by Cape Goodness | LekkeSlaap
+74
+74

Cape Goodness

  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cape Goodness bied verblyf in 'n gastehuis in die Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die weelderige Proteavallei-buurt word omring deur pragtige damme, staproetes en die gewilde Majik Forest bergfietsroete.

Verblyf word gebied in 3 stylvolle gastekamers. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en suite-badkamer en kombuisie.

Gaste kan hul dag begin met 'n stewige ontbyt wat in hul gastekamer bedien word. Daar is ook 'n swembad op die perseel.

Cape Goodness is ideaal geleë naby die wynlande en minder as 'n uur se ry vanaf Tafelberg, die V&A Waterfront, Kirstenbosch, die Paarl, Stellenbosch en ander besienswaardighede in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Cape Goodness
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Goodness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3OWZmZjY3LWQxY2MtNDZmNC1hOGRmLTkwYjk4MmE2Yjk5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za