Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Gordonia

Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstelle op die eerste vloer is teen die see geleë en het lieflike uitsigte. Die balkon het 'n kuierdek met 'n gasbraai en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Elkeen van hierdie woonstelle het 2 badkamers. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n paar trappe om te klim om by dit uit te kom - dit is dus nie rolstoelvriendelik nie, maar wel geskik vir persone met loop-ondersteuning. Volledig toegeruste kombuis en daaglikse skoonmaakdiens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gaste-sertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Spesiale Vereistes:
Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes met aankoms betaalbaar.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) deur dit direk by die oord te versoek.
Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou Gaste-sertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die Gaste-sertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerwoonstel met see-uitsigte
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstelle op die derde vloer is teen die see geleë en het lieflike uitsigte. Elke woonstel het 'n privaat kuierdek met 'n houtskoolbraai en Jacuzzi. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die studeerkamer wat geskik is vir 1 kind. Verder is daar twee badkamers: 1 en suite-badkamer (hoofslaapkamer) met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n tweede badkamer met bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n addisionele gaste-toilet en wasbak in die woonstel. Aangesien hierdie woonstelle op die derde vloer geleë is moet mens trappe klim om daarby uit te kom (daar is ook trappe in die woonstel self). Die woonstelle is gevolglik nie geskik vir rolstoelgebruikers of persone wat gebruik maak van loop-ondersteuning nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gaste-sertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Spesiale Vereistes:
Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes met aankoms betaalbaar.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) deur dit direk by die oord te versoek.
Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou Gaste-sertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die Gaste-sertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure drieslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R4 000
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is op die derde verdieping en het 3 slaapkamers. Daar is a koninggrootte-bed in 2 van die kamers en 2 enkelbeddens in die ander een. Verder is daar 'n ten volle toegerus kombuis, 'n sitkamer met 'n TV en DStv en 'n privaat balkon en kuierdek met gasbraaigeriewe en see-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gaste-sertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Spesiale Vereistes:
Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes met aankoms betaalbaar.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) deur dit direk by die oord te versoek.
Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou Gaste-sertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die Gaste-sertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0OTJiNWJjLTAyMTYtNDRhNC1iNTU4LWM3YzkxNzczMTNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 157 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.165718158383 18.859498813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem