Cape Nelson Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Nelson is ideaal geleë in Seepunt binne stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand. Verder is dit naby aan die nagklubs, stadskern, KIKS, die V&A Waterfront, Tafelberg en die beste strande in Kaapstad: Clifton en Kampsbaai. Ons is net 'n skamele 400 m van die luisterryke strand af geleë!

Ons instansie is onlangs opgeknap, ons bied 6 en suite-kamers en 2 aparte semi-selfsorgwoonstelle, wat almal in ligte en lugtige skakerings opgemaak is, wat die eenhede 'n moderne gevoel gee, met houtvloere in al die kamers. Gerieflike en gemaklike koningingrootte- of koninggrootte-beddens in die kamers en hulle maak elkeen oop op 'n terras met tuin- of swembad-uitsigte. Ons bedien ook ontbyt in die somer op die terras. Ons verwelkomende en vriendelike diens verseker dat jy goed uitrus tydens jou verblyf en jou kan verlustig in al die doendinge in die omgewing.

Ons kan jou bystaan met die huur van 'n motor, 'n lughawependeldiens en enige toere wat jy dalk sal wil reël. Ons wil graag jou verblyf in Kaapstad so genotvol en onvergeetlik as moontlik maak!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Nelson Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 160 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false