Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Oasis Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2023 tot 31 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2023 tot 31 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Quad-kamer
Selfsorg
Enkelwoonstel met uitsig op Tafelberg
Selfsorg
Woonstel met 'n tuinuitsig
Selfsorg
Houthuisie
Selfsorg
Huisreëls

1) Inklok: 14:00 - 20:00. Dié tye kan soms op versoek verleng word.
2) Uitklok: tot 10:00. ié tye kan soms op versoek verleng word.
3) Alle gaste moet met hulle volledige name en ID-nommers inteken.
4) Geen besoekers word toegelaat mits hulle toestemming van Wolf, die eienaar, het nie. Ekstra fooie geld.
5) Gaste mag binne en buite die eenheid drink indien dit op 'n verantwoordelike wyse bestuur word.
6) Rook is streng verbode in die eenheid en mag slegs buite gedoen word. Gebruik asb. die asbakkies vir sigaretstompies en moet hulle nie in die tuin gooi nie.
7) Gaste kan die Jacuzzi en swembad van 09:00 tot sonsondergang gebruik. Ander geriewe soos die pooltafel en tafeltennistafel kan tot 21:00 gebruik word indien ander gaste nie deur die gebruik daarvan gepla word nie.
8) Glase en rook word nie in die swembad of Jacuzzi toegelaat nie.
9) Die swembad en Jacuzzi werk met sonkrag. Dit beteken dat hulle slegs op 'n helder dag in die middag sal kan verhit.
10) Gaste mag nie op enige plek in die tuin musiek luister, tensy dit op oorfone is nie.
11) Musiek mag in die kamers en gemeenskaplike areas gespeel word tot 21:00 toe op 'n volume wat nie buite hierdie areas gehoor kan word nie.
12) Gaste kan tot 22:00 toe geselsies maak in die gemeenskaplike areas en braai-areas, mits dit nie ander gaste plek nie. Tussen 22:00 en 09:00 moet alle aktiwiteite verder in gaste sal kamers geskied op 'n klankvlak wat nie ander gaste steur nie.
13) Gaste se eie klankstelsels word nie toegelaat nie.
14) Moet asb. nie enige skoonmaakmiddels van die swembad verwyder nie.
15) Gaste mag ook nie die elektroniese toerusting soos die TV en musiekspelers verstel of rondskuif nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NzM0ZjQwLTY3MjUtNGJiYy04MDdiLWIyMTE4ODkxMmIxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 32 Sandpiper Crescent Flamingovlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.83639 18.49541