Cape Paradise Standard Apartments
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Leeuwenhof Road, Higgovale, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Paradise Standard Apartments is aan die bopunt van gewilde dog rustige Kloofstraat in Kaapstad geleë. Dit is naby eklektiese restaurante, maar ver van die stadsgeraas. Gaste het maklike toegang tot die middestad.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede met slaapplek vir 2 volwasssenes en is individueel versier. Die woonstelle bied 'n ligte, lugtige ruimte vir 'n lekker vakansie. Daar is sagte rusbanke, 'n groot etenstafel en gemaklike beddens met vars linne in elke woonstel. Al die kombuisies is met 'n stoof, mikrogolf, oond, yskas, koffiemasjien, broodrooster en 'n ketel toegerus. Handdoeke, linne en badkamergeriewe word voorsien.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die lowerryke tuin en swembadarea is perfek om in te ontspan.
Buiten die gerieflike ligging, is Cape Paradise Standard Apartments in 'n stil, veilige buurt. Daar is 'n supermark en goeie restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Leeuwenhof Road, Higgovale, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Paradise Standard Apartments het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Leeuwenhof Road, Higgovale, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang