Cape Pillars Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Betree Cape Pillars Boutique Hotel deur die handgemaakte deure na 'n wêreld van gesofistikeerde elegansie en eindelose luukshede. Maak nie saak wat jou akkommodasie-behoeftes is nie - besigheid, vakansie of verhuising - Cape Pillars bied warm gasvryheid in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Ons is geleë in die hartjie van die noordelike voorstad Durbanville, gerieflik na aan die middestad, dog ver genoeg om vrede en stilte te ervaar. Geniet enige van die 9 wynplase in die omtrek, besoek die SSK of ervaar die vele besienswaardighede of spoggerige eetplekke in die omgewing.

Ons spog met 4-ster-akkommodasie, toegeken deur die Toerisme Raad van Suid-Afrika en Superieure Akkommodasie status, toegeken deur die AA. Ons het 'n goeie reputasie vir kwaliteit-akkommodasie en persoonlike diens word verseker vanweë ons affiliasie met verskeie toerisme verenigings in die Wes-Kaap. Ons beskik ook oor 'n dranklisensie.

Ons is toegewyd aan ons gaste se tevredenheid en gee baie aandag aan detail, dit verseker kwaliteit van hoogstaande gehalte in 'n ruim, sonnige en veilige omgewing.

Vakansie of besigheid, B&B, volle losies of selfsorg, oornag of langer verblyf - Cape Pillars verwelkom jou in die Moederstad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Pillars Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false