Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Pine Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Kudzayi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 13 resensies vir Cape Pine Guest House
Netheid
1.9/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
2.2/5
Adele D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adele D
Gesin met klein kinders

Kamer was vuil en kon nie sluit nie.

Nee, ons het nie lekker gebly nie. Ons moes 10 minute buite staan omdat ons nie die gasheer kon kry nie. Die kamer was vuil, met miere en kakkerlakke in die kombuis. Ons het nie 'n sleutel ontvang nie, so kon ons nie ons kamer sluit as ons uitgaan nie, en daar is slegs 1 handdoek gegee vir al 4 van ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reghard H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Reghard H
Gesin met klein kinders

Rusteloos as gevolg van geraas en baie onnet.

Een ding wat goed was is hulle TV-opset en wifi. Verder kry 'n mens eers teen 12 uur die aand geslaap met mense wat in en uit en geraas maak. Hulle voorhek is so raserig dat elke keer wat hy oop- en toegaan wat amper 10 keer 'n uur is, skrik jy jou lam. Die kamer waarin ek was se toilet is nie vas aan die grond nie. So ook was daar koffie- en suikerhouers om koffie te maak, maar daar was nie eers koffie in die houer nie so jy kan nie koffie maak nie. Ek sal nooit weer die plek gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milison D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Milison D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongeorganiseerd, vuil kamers en beddegoed.

Alles was so onnet en vuil. Kokkerotte wat rondloop, nee jinne, sies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Munier S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Munier S
Besigheidsreis

Was baie rustig en stil daar.

Die waterdrukking in die shower is baie swak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Pine Guest House se terugvoer

Thank you for the review, the water pressure was because of the City council doing some repairs.

Cape Pine Guest House
Chris S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S
Enkelreisiger

Net-net gemaklik.

Kamer netjies, bietjie aandag nodig. Perseel het baie baie aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesica E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jesica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net kort, maar lekker.

Was nog onder konstruksie maar ons het dit geniet. Die mense was baie vriendelik en het ons gehelp met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Debbie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid groot probleem.

Kassies en bedlampies was vol stof wat my bekommerd maak dat die plek nie behoortlik saniteer was nie. Die yskas was vieslik vuil met melk wat uitgeloop het en nog iets anders. Die gordyne het lanklaas 'n was gehad en vermoedelik was dit 'n kind wat kreatief was met 'n pen daarop. Die stortvloer se verf is afgedop, handdoeke is lankal nie meer wit nie en hard, en die vloer was lanklaas gewas, want daar het iets uitgeval wat al taai was.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaney K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chaney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

To be honest this was the worst place my partner and I ever came across. The pictures are deceiving, none of it looks like it does in the pictures and the bathroom - no words will suffice to explain our experience. We ended up leaving 3 hours after we check-in. we had to find a more appropriate place. Honestly no privacy and so much noise. We wouldn't recommend this place at all! Very disappointed quests.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Pine Guest House se terugvoer

Thank you for pointing out your points. We will review them and improve. Thank you.

Cape Pine Guest House
Jonay O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jonay O
Gesin met tieners

Bevredigend.

Ons was deels tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L

Mense baie vriendelik en help waar hulle kan. Het veilig gevoel.

Baie stil area. Mense behulpsaam. Laat mens veilig voel en op jou gemak wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mercia S
Saam met vriende

Sleg a.g.v. kakkerlakke.

Die verblyf was goed, maar ek dink eienaar kan meer moeite doen met skoonhou en uitspuit van kamers, want daar was kakkerlakke oral in kamer en dit was 'n ongerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elzanne S

Bitter baie kokkerotte, geen veiligheid voor deur of vensters.

Ek is teleurgesteld aangesien ek 'n negatiewe resensie gesien het en die webtuiste gekontak het om dit vir my te bevestig. Ek het 'n e-pos gekry waar ek verseker is van veiligheid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Pine Guest House se terugvoer

Hi
Thank you for the review. We will look into the highlighted issues as we strive to improve our service to guests.Thank you.

Cape Pine Guest House
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnemeisiestraat 57, Kuilsriver, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a2VqklYww931IGG8lm19wCIfw25N7tiTb9dLMl3GJA3ZXTH9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 13 5 1 3 57 Sonnemeisie Street Kuilsriver 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.930205549045 18.691105597553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem