Cape Point Mountain Hideaway
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 664 Main Road, Castle Rock, Simons Town, Cape Town, 7995, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Point Mountain Hideaway is geleë in Castle Rock, Simonstad, in Kaapstad. Versteek in 'n kloof langs 'n bergstroom en omring deur 'n woud, kyk hierdie eenvoudige, omgewingsvriendelike hout-en-glas-kajuit uit oor die see en is die ideale plek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer is toegerus met 'n toilet, en daar is 'n buitestort.
Die kothuis beskik ook oor gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaat-gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontspan op die balkon met asemrowende see-uitsigte. Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Op stelte en heeltemal van die kragnetwerk af, word dit omring deur die natuur sonder 'n ander menslike struktuur in sig. Die Hideaway is streng vir diegene wat van die buitelewe hou.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Joel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 664 Main Road, Castle Rock, Simons Town, Cape Town, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Point Mountain Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 664 Main Road, Castle Rock, Simons Town, Cape Town, 7995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang