Cape Royale Elegance & Comfort
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Main Road, Green Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die lewendige Groenpunt, bied Cape Royale Elegance & Comfort 'n verfynde verblyf wat goed geskik is vir 'n klein gesin of vriende wat die hartjie van Kaapstad wil geniet.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis vloei in 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n gemaklike sitkamer met rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Daarbenewens het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad en buite-eetareas. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront binne loopafstand, terwyl Rocklands Beach 1.9 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 47 Main Road, Green Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Main Road, Green Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang