Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

E4 Cape Sands

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R820 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis.
Daar is 'n eenmalige vertrekskoonmaakfooi wat voor aankoms betaal moet word.
Daaglikse skoonmaakdienste is ook teen 'n esktra koste beskikbaar.
Sleutels word op die perseel afgehaal.
Die balans moet via EFT betaal word en geen kontantbetalings word aanvaar nie.
Die aantal gaste waarvoor bespreek is mag onder geen omstandighede toeneem nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien, bring asseblief strandhanddoeke saam.
Skoonmaakdienste is teen R450 per dag en op versoek beskikbaar.
Gaste is aanspreeklik vir enige beserings, verlies en skade wat opgedoen word.
Gaste kan nie laat inklok tensy dit vooraf gereël is toe die bespreking gemaak is nie en dieselfde geld vir gaste wat laat wil uitklok.
Die woonstel maak gebruik van koopkrag en gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf.
Neem asb. kennis dat gaste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inboek nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cape Sands E4, Kusweg 202, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68cf6302dcd6e881422b4b656ccf10d9b9e2c1f885145d0095dfde5e12fc221ca90a95090fd8369e13749b261394b5ff51a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 E4 Cape Sands 202 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.10219779152 18.816268189483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem