LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Sea View | LekkeSlaap
+19

Cape Sea View

The Whale
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie ruim woonstel het 3 slaapkamers, 'n groot sitkamer, 'n kombuis en 'n balkon. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. En daar is 'n volledige ekstra badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, groot yskas, mikrogolfoond en breekware. Die ruim sitkamer het 'n eetkamertafel en 6 stoele en daar is stoepmeubels (tafel en 6 stoele) en 'n gasbraaier op die balkon.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed, badhanddoeke en koffie en tee vir die eerste dag word voorsien. Die woonstel word een maal per week skoongemaak. Geen partytjies. Geen harde musiek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 75% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

The Dolphin
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis- en sitkamer-area en 'n balkon met 'n see-uitsig. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n vierplaatstoof, yskas en mikrogolfoond. Die oopplan-sitkamer/eetkamer lei na 'n groot houtbalkon met braaigeriewe en buitemeubels.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed, badhanddoeke en koffie en tee vir die eerste dag word voorsien. Die woonstel word een maal per week skoongemaak. Geen partytjies. Geen harde musiek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 75% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

The Seal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-woonstel is baie privaat en ideaal vir 'n wittebroodpaartjie. Die woonstel het 'n dubbelbed, badkamer met stort, toilet, wasbak en 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolfoond. Die groot skuifdeure lei na die lieflike houtbalkon met 'n uitsig oor die baai. Stoepmeubels en 'n gasbraaier word voorsien. Wittebroodpaartjies sal mal wees oor hierdie woonstel se panoramiese uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed, badhanddoeke en koffie en tee vir die eerste dag word voorsien. Die woonstel word een maal per week skoongemaak. Geen partytjies. Geen harde musiek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 75% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 12, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNGU0ZDU2LWVkYjktNDQzZi04Yjg2LWYyOGZlZDk5OGI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 12 Protea Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.17065 18.84833
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!