Beskrywing
Die gerieflike woonstel is op die boonste vloer geleë in die Kaap St Francis-gebied. Dit bied die ideale selfsorgwegbreek vir 'n gesin of vriende en het slaapplek vir tot 6 mense in 2 skakelkamers. Dit is ook net 5 minute se stap van die strand af. Die woonstel het 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel groot genoeg om in te braai, 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die tweede kamer beskik oor 'n dubbelstapelbed wat ook opgemaak kan word as 'n dubbelbed wanneer dit saam gestoot word. Albei kamers word geskakel deur 'n klein tussen-area. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n vierplaat-gasstoof met 'n oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n lieflike houtdek-balkon wat na die suide front en pragtige uitsigte oor die oseaan bied asook 2 balkonne wat na die noorde kyk. Ons voorsien 'n klankstelsel met 'n standaard-koppelpunt vir media-toestelle, 'n groot TV, internet-toegang en DStv (kompakte pakket).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Sandpiper Way, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang