Cape St Francis Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arago-weg 27, Cape St Fancis, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cape St Francis Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakkothuis op 'n residensiële perseel. Dié perseel is in Cape St Francis, slegs 220 m van die strand af. Dis die ideale vakansiehuis vir gesinne.
Die huis het 2 slaapkamers op die onderste verdieping en 'n solderkamer bo. Die 2 onderste kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die solderkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Daar is 2 badkamers op die onderste verdieping en stort- en badgeriewe is beskikbaar.
Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf en die sitarea het 'n TV. Die aparte kuier-area het 'n ingeboude kroeg en wasarea met 'n badkamer.
Slaapplek
’n Bespreking by Cape St Francis Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Arago-weg 27, Cape St Fancis, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arago-weg 27, Cape St Fancis, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom