+26
Gastehuis in Groenpunt

Cape Standard Guest House

Superior Room - King/Twin bed With balcony and Kitchenette
Vanaf
Vanaf R 5 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer met 'n balkon het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaier, kluis, satelliet-TV haardroër en WiFi in. Daar is ook 'n balkon wat na die swembad lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Kroegie
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Superior room with King or Twin bed
Vanaf
Vanaf R 5 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-koffiemasjien. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaier, kluis, satelliet-TV haardroër en WiFi in. Daar is ook 'n balkon wat na die swembad lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe - King room with balcony
Vanaf
Vanaf R 5 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon wat na die swembad lei. Daar i sook 'n lugversorging, plafonwaaiers, 'n kluis, satelliet-TV, haardroër, yskassie, Nespresso-koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

5 Romney Street, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ef380ca7c5fdc28a10a2d4ac8c6ec944335493fef22e41798300d8a22615128d3413f4f8c028af44513e141bafee2f5d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 450 per nag (plek vir 2) 5 Romney Street Greenpoint 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.909676958485 18.403150018385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang