Stadskern Akkommodasie by Cape Suites Apartments | LekkeSlaap
+29

Cape Suites Apartments

  • Kapasiteit: 375 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v De Villiers-straat en Constitution-straat, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape Suites Apartments bied vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin in die hartjie van die Moederstad, Kaapstad. Dié sentrale en veilige korttermyn woonstelle spog met fantastiese uitsigte oor die stad, hawe en Tafelberg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die wêreldbekende V&A Waterfront, Langstraat, Groentemarkplein, die historiese Kompanjiestuin, en Kaapstad se menigte koffiewinkels en restaurante.

Ons 66 vakansiewoonstelle is ideaal vir paartjies, gesinne of groepe wat met vakansie is. Die eenhede beskik elk oor 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea, en 'n skoonmaakdiens is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n swembad en sonstoele. Kampsbaai en Clifton se strande is slegs 15 minute se ry weg.

Die Cape Suites Apartments is nie geaffilieer met Best Western Cape Suites Hotel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 17 resensies vir Cape Suites Apartments
Netheid
3.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • H/v De Villiers-straat en Constitution-straat, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Suites Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 375 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v De Villiers-straat en Constitution-straat, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOWOLJujy5cRw5m0U3jQ2pQ2cqHckM6ZPXrs0apFnBVNDOtVeY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 490  per nag (plek vir 4) 17 5 1 4 Corner of De Villiers and Constitution Streets Cape Town 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.931608185154 18.427159842922
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za