Cape Town Beachfront Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Town Beachfront Apartments bied gerieflike verblyf in een- en tweeslaapkamer selfsorgwoonstelle. Dis in die Leisure Bay-kompleks, 15 minute vanaf Milnerton en Century City geleë.

Elke woonstel het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Die woonstelle het ook elk 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër en 'n telefoon.

Gaste kan die Canal Walk-winkelsentrum, Milnerton-gholfbaan, en V&A Waterfront besoek. Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 minute vanaf die kompleks.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Town Beachfront Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za