Cape Town Horizons Blouberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Town Horizons bied uitsigte oor Kaapstad en op Tafelberg oorkant die baai vanuit 'n ruim woonstel in Blouberg wat stylvol versier.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers waarvan 3 en suite is. Die woonstel het 'n onthaalarea met 'n eetarea en 'n binnebraai. Dit lei na 'n klein balkon buite. Die sitarea is toegerus met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Gebottelde water, koffie, melk, suiker en beskuit word met aankoms voorsien en gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.

Die gerieflike ligging bied geleenthede vir uitstappies na die Wynlande, die Weskus en Kaapstad.

Cape Town Horizons Blouberg se gerieflike ligging maak dit maklik om daguitstappies na die Wynlande, die Weskus, en Kaapstad te onderneem. Dit is ook lekker naby die strand, restaurante, en bekende gholfbane.

Slaapplek

'n Bespreking by Cape Town Horizons Blouberg sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
3 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Town Horizons Blouberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za