LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Winelands Holiday Home | LekkeSlaap
+25

Cape Winelands Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby Heights-landgoed 1, Sampson-weg 4, Raithby, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Cape Winelands Holiday Home is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in Raithby. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omgewing kan verken.

Let asb. op dat die gasheer op die perseel in 'n aparte woonstelletjie teen die huis met sy eie ingang woon. Die gasheer maak seker gaste het genoeg privaatheid, maar is beskikbaar om enige vrae te beantwoord of om raad oor die omgewing te gee.

Die losstaande vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke om op te ontspan, 'n houtkaggel en 'n TV. Die leefarea lei na die erf en daar is braaigeriewe en 'n swembad.

Parkeerplek is vir 1 of 2 voertuie op die perseel beskikbaar. Die huis is naby wynlandgoedere en wynproelokale geleë. Dis ook 15 km vanaf Stellenbosch se middedorp en sowat 28,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Winelands Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cape Winelands Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Raithby Heights-landgoed 1, Sampson-weg 4, Raithby, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Winelands Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby Heights-landgoed 1, Sampson-weg 4, Raithby, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA530fbb966c4537344d75b84375ac7673e500cbff46c9cf7d3fb4e5884a032d869db686b34fd3678e73e14770720cca54cd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250  per nag(plek vir 6) 2 5 1 5 1 Raithby Heights Estate 4 Sampson Road 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.021844369181 18.803608946033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!