Capri 101

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Capri 101 is 'n pragtig versierde tweeslaapkamerwoonstel in Island Club in die gegoede deel van Century City. Daar is slaapplek vir 4 mense. Die eenheid bied 'n groot verskeidenheid kenmerke soos uitsigte oor die water tot by die naburige woonstelle.

Daar is 2 slaapkamers wat onderskeidelik versier is in helder en donker kleure. Elk het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as koninggrootte-beddens op versoek. Die woonstel het 2 badkamers en een is en suite. Die hoof-area binne is oopplan en bevat 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus wat 'n gemaklike selfsorgverblyf waarborg in hierdie lieflike ligging. Die eetarea het sitplek vir 6 en die pragtige leefarea, met sy oorvloed sitplek en versierings, het 'n platskerm-TV met DVD-speler en DStv HD-dekodeerder.

Die leefarea lei deur skuifdeure na die balkon met asemrowende uitsigte. Hier kan jy ontspan op die informele sitplek en jouself oorgee aan 'n heerlike maaltyd wat op die gasbraai voorberei is. Onderdakparkeerplek en parkeerplek buite is ook beskikbaar.

Ons ligging in die hartjie van Century City plaas gaste 'n gerieflike afstand weg van die pragtige Intaka Natuurreservaat wat slegs 'n paar minute van die Canal Walk Winkelsentrum (een van die grootste winkelsentrums in Afrika!) af is. Die Island Club is 'n kort entjie van die N1 af, wat jou direk sal neem na die Kaapse middestad met sy uitstekende versameling restaurante, kafees, kroeë en winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Capri 101 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 384 R1 245 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za