Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capri24

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 3 Apr 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 R672 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Capri24 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n uitsig oor die promenade en see en wat smaakvol versier is en op die seefront van Amanzimtoti geleë is.

Die woonstel is op die tweede verdieping en word via trappe of 'n hysbak bereik. Dit is geskik vir 'n paartjie met slaapplek vir 2 kinders op gemaklike matrasse wat in die sitarea opgemaak kan word. Daar is ekstra komberse en kussings in die kaste, maar gaste moet asb. hul eie linne en kussings vir hul kinders saambring. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en platskerm-TV. Die badkamer het 'n bad en stort met relings en handseep en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n droograk.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n outomatiese rugsteunlig in die kombuis vir wanneer beurtkrag inskop. Die leefarea het 'n platskerm-TV, 2 kantoorstoele met 'n lessenaar.

Ander geriewe sluit lugversorging in die hoofslaapkamer en leefarea, 50 Mbps-WiFi, 'n strykyster met 'n -plank en groot vensters met gordyne. Daar is 2 slim-TV's met toegang tot Netflix en DStv, maar gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die woonstel is met veiligheidstralies en 'n Trellidor beveilig.

Daar is 6 houtvuur- en steenkoolbraaie by die woonstel op die eerste verdieping se dek. Verder is daar tafels en bankies met 'n stort om die sand en seewater af te spoel. Op die derde verdieping is daar 'n wasgoedlyn.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig, maar 'n tweede en derde plek kan op versoek vooraf gereël word, indien beskikbaar.

Die area bied winkelsentrums, winkels, restaurante, 'n Waterworld en sportgeriewe alles minder as 10 minute se stap ver. Die Parkrun-roete van 5 km begin minder as 5 minute se stap ver en kronkel verby die woonstel se promenade tot by die eindsirkel, en terug. Daar is 'n bergfietsroete minder as 5 minute se fietsry ver, aan die ander kant van die sportvelde en muurbal- en tennisbane.

Slaapplek

’n Bespreking by Capri24 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Capri24
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Capri24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R672
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R672
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5978944abf94180f5d7eb6a8d1a3d70ee201771babe8078a370fedeabdd761e4761b41d728a743fc16b21d8d28f4b00e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R672 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 49 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.053930098871 30.886569610865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem