LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Capricorn Restcamp | LekkeSlaap
+13

Capricorn Restcamp

4 resensies
Tentekamp

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Capricorn Restcamp
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Elsabe K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar baie behulpsaam, kos heerlik.

Ver van Sesriem. Geriewe nie regtig op ons standaard nie.

Anlo D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anlo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware Namibiese ervaring.

As mens die stilte en natuur van Namibië wil beleef, is hierdie die regte plek. Netjiese, basiese huisie met solar geyser en gasstofie, heeltemal voldoende as oornagbestemming vir 'n besoek aan Sesriem, Sossusvlei en Naukluft Park. Die eienaar, Karsten, was baie vriendelik. Hy deel baie waardevolle inligting oor die area en kook die heerlikste aandetes. Die tuisgebakte brood vir ontbyt, was heerlik. Geen moeite vir hom om 6 uur in die oggend reg te staan met ons padkospakkie vir ons dagbesoek aan Sossusvlei, word opreg waardeer. Baie lekker hier gerus. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

May V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
May V
Saam met vriende

Hartlike gasvryheid en heerlike kos!

Karsten het ons tuis laat voel aan die einde van 'n lang dag en van heerlike etes en voorstelle vir die beste roetes ens. voorsien.

René S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic, but absolutely sufficient.

Nice, quiet and isolated. Thanks. No cellphone reception. Absolute recommendable.

was R1 200
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MR47, Tussen die C14 (12 km) en Rietoog (21 km), Rietoog, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZjkwNmM3LWIzMTktNGU5MC04Njk4LTc2ZWQ4YmRmZGIzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 MR47 Between C14 (12km) and Rietoog (21km) 0000 Hardap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.133872218881 16.575990568797
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!