Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Captain's Cabin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Captain's Cabin
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lindsay D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect and relaxing.

Peaceful, comfortable and met all our needs. Owners were kind enough to offer us earlier occupation on the 1st day and we could leave anytime on the last day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellis L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker by die see.

Troeteldiere het die groen grasperk geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alletta V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alletta V
Saam met vriende

Dit was een van die beste plekke waar ek nog gebly het en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Captain's Cabin is een van die geselligste plekke waar ek nog gebly het. Dit is besonder goed toegerus en die eienaar is buitengewoon hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa M
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Die verblyf was super en die ligging fantasties. Kinders kon self strand toe stap en veilig gaan fietsry. Winkels is ook net 5 minute se stap weg. Die huis was silwerskoon en die kombuis goed toegerus. Alhoewel mens nie die see kan sien van die dek af nie, kan mens dit hoor. Ek sal dit regtig aanbeveel vir enige een wat wil wegkom van die dolle gejaag in die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiffany T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiffany T
Gesin met klein kinders

It was really nice.

The place was well equipped with everything we needed. It was private and secure. And peaceful. We will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare W
Gesin met tieners

Lovely, clean, comfortable holiday home, close to beach and shops.

We really enjoyed our stay and would definitely recommend to others. Kitchen very well equipped with crockery, cutlery and servers. Battery back-up to defy Eskom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

We will definitely be back, and can highly recommend this spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joandi M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joandi M
Gesin met klein kinders

Ontspanne gesinsnaweek met ons kinders en honde.

Die kommunikasie i.v.m. die bespreking was baie goed en my vrae vooraf en tydens verblyf is vinnig beantwoord. Die verblyf is kompak, goed toegerus en netjies, en dit was lekker om in te stap in 'n skoon, knus blyplek met die radio wat rustige musiek speel in die agtergrond. Ons het die kaggel geniet. Die huis was die eerste aand baie koud, ons sou dalk nog komberse kon gebruik het. Ons het die paneelverwarmer in die kinders se kamer aangesit en gelukkig ons eie warmwatersakke gehad. Die tuin is veilig omhein, ek was bekommerd dat ons een klein 8kg hond onderdeur die hek sou glip maar dit het glad nie gebeur nie. Daar was ook 2 hondehokke en lekker matrassies buite vir die honde, en 'n waterbak. Ons het hul eie bedjies saamgevat vir binne die huis. Toegang tot die huis is slegs via hout trappe, as jy of jou hond nie mobiel is nie moet dit in ag geneem word. Die stap strand toe, en selfs winkels toe is maklik en die omgewing is mooi. Daar is ander huise wat a.g.v. hoe dit gebou is, voel asof bure bietjie kan inkyk in die huis. Hoewel jy nie die see kan sien nie, kon ons dit duidelik hoor. Ons moes vra vir instruksies oor hoe die TV werk. Die gasgeiser het die eerste aand van verblyf ophou werk en ongelukkig kon dit nie herstel word tydens ons verblyf nie. Daar is 'n elektriese geiser in die woonstelletjie onder, wat ons toe gebruik het om te stort. Dit was 'n heerlike wegbreek vir ons gesin en ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met vriende

Ongelooflik.

Captains Cabin is 'n juweel in Pringlebaai. Jy voel tuis, maar gerus dat jy kan ontspan en lekker kuier. Werner het ons bygestaan met al ons vrae en was vinnig om te reageer. Ek beveel Captains Cabin aan vir enige groep of dit vriende of familie is. Ons sien uit na ons volgende kuier en dankie aan Werner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's Cabin se terugvoer

Julle welkom, dankie.

Captain's Cabin
Suzanne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met vriende

Knus en kalm.

Ons het heerlik gebly en gekuier in Captain's Cabin! Gevoel van lank gelede gemeng met keurig en gemaklik. Sal aanbeveel. Aparte slaapplek onder ook baie handig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die ideale verblyf op 'n pragtige kusdorpie met perfekte ligging.

Captain's Cabin en Pringlebaai is 'n besoek die moeite werd. Ons is vriendelik ontvang. Ons kon see toe stap en hulle het geen probleem gehad met ons hondjie wat saam vakansie gaan hou het nie. Ons kon oral stap of dit nou see toe was of winkels toe; of selfs net deur die strate om die mooi fynbos te waardeer. Die verblyf is gerieflik en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute, clean Pringle Bay cabin!

Loved everything about it, except it does need some Damproofing in the downstairs bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla D
Saam met vriende

Perfect!

Perfect place to relax!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R
Saam met vriende

Daar was 'n heerlike kaggel vir ons wintersnaweek, en lekker baie speelplek vir ons honde!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Z
Gesin met klein kinders

Alles en meer as wat ek verwag het.

Alles was skoon en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley R
Gesin met klein kinders

Highly recommend this house.

We had the best time, and the house was just what we needed. Loved it and we will definitely be back. Amazing stay. House was so well equipped and convenient. Felt like a home away from home. Will definitely stay again. House is walking distance from the beach and very close to the shop. Completely fenced in so kids can play safely and securely in the garden. House is very protected from the wind. Had a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met 'n fantastiese ligging. Alles was nodig is.

Sal weer enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonika S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, lekker kaggel, naby die see en as jy troeteldiere of kinders het, die erf is omhein en lekker groot. Alles was skoon en netjies en genoeg potte en panne ens!

Great plek! Ek beveel dit graag aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freda-straat 752, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f994b71c62d14d30b3572167b59b5b8c02f5eac188ca6dab69bf02b415c9339569509b58ae9f3c737846204133ee3b6d8e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 752 Freda Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.346820737578 18.831851946582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem