Captain's Deck

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Moet asseblief geen vreemde voorwerpe, sanitêre doekies of weggooibare doeke in die toilet gooi nie.
Alle vakansiehuise het een of ander vorm van septiese tenk.
- Geen geraas na 22:00 gedurende die week en 23:00 oor naweke nie.
- Geen braaie of vure mag binnenshuis, op geslote stoepe, balkonne of houtdekke gebruik word nie.
- Gebruik asseblief slegs die aangewese braaiplekke en maak seker dat alle deure en vensters toe is om te verhoed dat rook die huis binnedring.
- Geen vuurwerke word op die perseel toegelaat nie.
- Geen meubels of eetgerei mag van die perseel verwyder word nie.

Geen rook word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 601 hastings avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf265264ffbed229ff4b85829725701611f875d9c28d2a96290b68189a69f17e272f149ae866eb5792cb144d7b91f1ca9875d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 601 hastings avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.024734804767 30.240342443517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang