Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Captain's View

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 72, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Captain's View is 'n selfsorgwoonstel wat na die see front in Lambertsbaai. Hierdie kusdorpie staan as die Diamant van die Weskus bekend weens sy wit strande en pragtige natuurlewe.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het 'n etenstafel met 4 stoele, rusbank en 'n TV teen die muur wat DStv-kanale het. Daar is 'n binnebraai met 'n toeknyprooster en braaitang.

Die buitebraai is privaat agter die hek en bied 'n uitsig oor die see. Hier kan gaste lekker kuier.

Daar is parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Captain's View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Captain's View
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Ligging

  • Strandstraat 72, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Captain's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 72, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b180ab8f1f7331fdeaa6face57ce9a79f5f6be2faa0e44f95ad15b588fc0410b4ec17807e28a4d8201e1ecffc5896d935a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 72 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 11:00 -32.09838341499 18.303769434228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem