Caracal Game Breeders and Guest Farm
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: N11, Elandsbosch Plaas Erfdeel 3, Mookgopong, 0560, Limpopo
-
Vanaf
R2 500R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Caracal Game Breeders and Guest Farm is in die Waterberge. Hierdie 100 hektaar-plaas bied 'n unieke ervaring vir 'n gesin of vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer se badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer se badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is in 'n aparte chalet langs die huis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n privaat buitestort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n groot etenstafel. Dit lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel, pooltafel en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n boma met 'n vuurput en veilige parkeerplek op die perseel. Die plaas het boorgatwater, 'n sonkragstelsel en gasgeisers. Gaste kan wild van naby af aanskou en is net 40 km vanaf Mookgopong waar daar winkels en restaurante is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marlien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- N11, Elandsbosch Plaas Erfdeel 3, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Caracal Game Breeders and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: N11, Elandsbosch Plaas Erfdeel 3, Mookgopong, 0560, Limpopo