+52
Selfsorg in Rennies Beach

Caribbean Estate Deluxe

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 30% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ekstra kostes nie ingesluit by die kwotasie nie en apart gehef:
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Linne word voorsien.
Die villa word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae, openbare vakansiedae en gedurende spesiale aanbiedinge gedurende die stilseisoen. Indien gaste 'n daaglikse skoonmaakdiens gedurende die stilseisoen wil hê, kan hulle navraag oor die tariewe doen.
DStv is ingeluit.
Alle Desember- en Januariebesprekings moet een maand voor die inklokdatum betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
30 % AF
R 2 500 R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
30 % AF
R 2 500 R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
30 % AF
R 2 500 R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Lot 1136, Caribbean Estate, Lower South Coast Road, R61, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOsgqHBDw7a21LTLRv8D9gBqmjKSSoCf9GJvZSZYAOc6dvhfUOi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Lot 1136, Caribbean Estate Lower South Coast Road, R61 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.075132026625 30.197021611897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang