Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 Montego Bay Caribbean Estate

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 R1 967 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

36 Montego Bay Caribbean Estate is 'n smaakvol versierde villa op 'n kuslandgoed in Port Edward. Die kompleks is direk oorkant die Wild Cost Sun en Gholfbaan.

Die villa is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die solder het 4 enkelbeddens en bied toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Die solderarea lei na 'n tweede stoep op die boonste verdieping wat 'n pragtige uitsig oor die Umatvunu-rivier het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en beskutte stoep met 'n uitsig. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi, DStv, Netflix en Showmax is beskikbaar. Daar is 2 lugversorging-eenhede.

Daar is parkeerplek in 'n motorhuis en 'n Weber-braai op die stoep. Die kompleks bied talle buite-aktiwiteite wat gaste kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 36 Montego Bay Caribbean Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir 36 Montego Bay Caribbean Estate
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Ligging

  • R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 36 Montego Bay Caribbean Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
R2 950 R1 967
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 950
R2 950 R1 967
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7167d9352c17d8e76f15c71b9167f06bfdd84d32554748de1ea1809da7d1ed73e7f5eb151c23b7499582b766cfb636431be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R1 967 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 R61 Montego Bay, Caribbean Estate 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.076587093422 30.195772426984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem